Junkers Ju 87

Junkers Ju 87
Stuka
Junkers Ju 87Ds in Oktober 1943
Tipe Duikbomwerper
Vervaardiger Junkers
Ontwerp deur Hermann Pohlmann
Nooiensvlug 17 September 1935
Vrygestel 1936
Onttrek 1945
Status Onttrek aan militêre diens
Hoofgebruikers Luftwaffe
Regia Aeronautica
Koninklike Romeense Lugmag
Bulgaarse Lugmag
Aantal gebou Ongeveer 6 500

Die Junkers Ju 87 of Stuka was 'n tweeman Duitse duikbomwerper en grondaanvalstuig wat meestal in die Tweede Wêreldoorlog diens gedoen het.

Die Stuka is deur Hermann Pohlmann ontwerp en het die eerste keer in 1935 gevlieg. Dit maak sy gevegsdebuut in 1936 as deel van die Luftwaffe se Condor Legioen gedurende die Spaanse Burgeroorlog.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search